Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Kuier

Mar 13 2025
Magazine
Always available
Always available

Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.

Kuier

HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!

BOODSKAPPE

ONS LESERS vertel… • Hulle mag dalk nog tande wissel, maar van slim skaakskuiwe kan jy dié tweeling niks vertel nie

GOEDHARTIG IN GOD'S NAAM • Goedheid en guns teenoor jou medemens sal altyd terugkeer – in jou óf jou nageslag se leeftyd

Jamali DIÉ GIRLS HET DIT NOG! • Meer as twee dekades terug was hulle die sexy trio wat die land aan ‘ie brand gesing het – en 22 jaar later is hulle nog netso gewild

KINDERSTEMME STILGEMAAK DEUR BENDES SE KOEËLS • Skaars drie maande die nuwe jaar in groei die lysie van kinders wat in bendeverwante skietery sterf, amper weekliks

‘EKWAS HEELTYD IN SURVIVAL MODE’ • Vir 17 jaar het sy 'n front-row seat tot haar kind se dwelmstryd – en nou het die aktrise Euodia Samson besluit genoeg is genoeg

‘DIE DAG TOE GOD MY OP DIE SPOT GENEES’ • Vier jaar lank het hy 'n stille stryd teen depressie geveg, tot sy oorwinning deur geloof die ommeswaai gebring het

‘HIV DEFINE MY NIE’ • Dié jong vrou het 'n geboelie en vooroordeel oor haar HIV-positiewe status oorkom, nou help sy ander daardeur

‘EIEN JOU SPASIE, MEISIEKIND!’ • Kasey Oliver skop gat in die sportwêreld – eers as 'n Premier Sokkerliga-afrigter, en nou as een van die nasionale vrouesokkerspan se breiers

DANIEL VIND SY KAAPSE WORTELS • Sy karakter het nou al 'n gebroke hart oorleef en vir lekker drama gesorg, maar wie is die ou agter Suidooster se Riaan nou eintlik?

TOOR MET TJOKLIT • Kook soos 'n sjokolade-maestro met ons maklike resepte vir dié smullekker eetgoed

STEEL HUL STYL • Dié sterre is altyd fashion-forward, en natuurlik is hul ontwerpersklere peperduur, maar ons wys hoe jy hul looks kan naboots sonder hope geld!

GAAN GROEN • Lus vir 'n tikkie groenigheid, maar jou track record met plante lewend hou is nie juis goed nie? Dié pragtige plante is die antwoord as jy iets soek wat min moeite verg en 'n aanwins vir jou huis sal wees

VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad

VRA DR. JOLENE • Soek jy raad vir 'n mediese probleem?

MEER AS ‘BABY BLUES’ • Die vreugde van 'n baba kan soms oorskadu word deur 'n donkerte wat saampak en 'n verskriklike tol kan eis

BEMEESTER DIE KUNS VAN NEE SÊ • Die vermoë om grense te stel en met gemak nee te sê, sal die lewe minder ingewikkeld – en selfs lekkerder – maak. Só raak jy 'n expert

VAT SÓ JOU GELDSAKE IN EIE HANDE • Het jou budget al so vroeg in 2025 ophou klop? Die beste raad vir jou moet jóú drome, planne en situasie in ag neem, want wat vir jou familie of vriende werk, is nie noodwendig die beste vir jou nie. Doen'n mindshift oor jou geldsake met ons raad, en laat jou begroting ‘Japannees praat!’

LAAT JOU BEGROTING ‘JAPANNEES PRAAT’!

‘HIGHWAY BARBIE’ VAT DIE PAD • 'n Droom wat as dogtertjie aan haar oupa se sy begin het, is vandag 'n werklikheid – in al sy pienk glorie

MAAK JOU KIND BESTAND TEEN MISHANDELING • Jy't dalk grootgeword met waarskuwings oor “stranger danger” en leer dit ook vir jou kinders, maar nie alle gevaar kom van vreemdelinge nie

DIGITALE GEVAAR IS 'N WERKLIKHEID

WISKUNDE: TEKENS EN BEWERKINGS • In wiskunde is daar ver- skeie tekens wat belangrik is om te ken en te ver- staan. Elke teken het 'n bepaalde funksie

KLEUR IN • KLEUR DIE ONDERSTAANDE...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans

Loading