Idees is jou nr. 1-gids tot ’n vars, moderne leefstyl. Dis vir die vrou met kreatiewe flair en ’n passie vir die lewe. Sy gee om vir haar gesin en die mense om haar en sy wys dit deur haar stempel te sit op als wat sy doen. Sy onthaal en maak huis mooi op haar eie unieke manier. Die tydskrif is ’n uitlaatklep vir vroue soos dié. Dit bied praktiese, kreatiewe inhoud wat die leser help om die alledaagse te omskep in iets baie spesiaals. Dis ’n bron van inspirasie vir handwerk, dekor, onthaal en kos. Die Idees-leser is stylvol, gesofistikeerd, modern, opgevoed, gebalanseerd, kreatief, warm, sorgsaam en passievol.
VAN DIE REDAKTEUR
SIRKUSLIGTE • HIERDIE LETTERLIGTE SAL ALMAL IN DIE HUIS VRIENDELIK GROET. ONS WYS JOU PRESEIS HOE OM JOU EEI TE MAAK.
MAAK OF BREEK • KYK MET NUWE OË NA JOU UITGEBREEKTE STELLE PORSELEINWARE, WANT JY KAN DIE MOOISTE LIGTE DAARMEE MAAK.
JELLIEVORMLAMPSKERM
SUNDAEGLASSTAANDER
LIG-SINNIG • VERANDER ’N BESTAANDE LAMPSKERM IN JOU EIE TREFFENDE ONTWERPERSTUK – HIER IS DRIE IDEES.
FRAIING-LIG • SKEP ’N FOKUSPUNT UIT ’N CHINESE PAPIERLANTERN.
KRALETJIESLAMP • LAAT ’N GEWONE LIG AFRIKA-SJIEK LYK DEUR DIT MET DRUPMATJIES MET KRALEWERK TE VERSIER.
GEBOTTELDE LIG • HIERDIE FLESLAMPE SAL ’N STELLING MAAK IN JOU KOMBUIS OF ONTBYTHOEKIE.
OOSTERSE INSPIRASIE • VERSIER ’N CHINESE PAPIERLANTERN MET KUNSBLOEISELS OM DIE FRAAI LIG TE MAAK.
OOSTERSE INSPIRASIE • LEER HOE OM ’N ORIGAMI-KONSERTINA TE VOU EN GEBRUIK DIT OM HIERDIE GEOMETRIESE LAMPSKERM TE MAAK.
BLIK-LIG • OMTOWER ’N OU KOEKBLIK IN ’N JAPTRAP IN ’N LAMPSKERM.
BOKS- LIG • VERANDER ’N GEWONE RAAM IN ’N PRETTIGE ‘HALLO’-LIG.
SIEN DIE LIG • TOU, WOL, LAP OF PAPIER: KIES JOU MEDIUM EN SKEP JOU EIE ONTWERPERSLIG.
JELLIE-LIGGIES • GEBRUIK OU JELLIEVORMS VAN ALUMINIUM OM ONGEWONE BELIGTING VIR JOU HUIS TE SKEP.
TOULAMP • BREI DIÉ LIGBEDEKKING AS ’N SPEELSE TOEVOEGING TOT JOU DEKOR.
HOUTLAMP • ONS WYS JOU HOE JY JOU EIE LIG KAN MAAK VAN TAPPENNE. ONS HET ’N LEESLAMP GEMAAK, MAAR AS JY ’N STAANLAMP WIL MAAK, KAN JY NET DIE LENGTE EN DIKTE VAN DIE STOKKE AANPAS.
BEDRAAD DIT SELF