Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Landbouweekblad

Mar 20 2025
Magazine

Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif is meer as 100 jaar in diens van boere. Dit is invloedryk, nuuswaardig en bied rigtinggewende inligting. Die tydskrif en al sy platforms is ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.

Landbouweekblad

[ IN ’N BLIK ]

Stories wat in die landbou saak maak

[ STOF TOT NADENKE ]

Gister se lesse vandag

Briewe • POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com

Stropertafels sonder weerga • Die duursame Geringhoff- en Franco Fabrilstropertafels wat deur Case IH in Suid-Afrika versprei word, bied produsente topklas-tegnologie met uitmuntende werking teen bekostigbare pryse.

Dié stryd mag ons nie verloor nie!

Verligting vir nuwe Goss-mieliesiekte op pad • Baie onsekerheid heers oor die nuwe mielieverwelksiekte wat boere onkant betrap het. Oesverliese kan tot 50% wees, maar dit blyk die uitsondering te wees. Groter duidelikheid bestaan al oor die bekamping en verspreiding, wat glo reeds twee jaar gelede die eerste keer aangemeld is.

‘Agoa nie die begin en die einde vir SA uitvoer nie’ • Terwyl die Amerikaanse president weekliks aankondigings maak wat die internasionale handel laat rondskuif, is die groot vraagstuk plaaslik wat Suid-Afrika se voortgesette deelname aan Agoa gaan wees.

Landbou-ekonomie groei weer stewig • Ná die skerp inkrimping in die derde kwartaal was die landboubedryf in die vierde kwartaal van 2024 die bedryf wat teen 17,2% die sterkste groei getoon het.

SA landbou-uitvoer in 2024 oortref vorige rekord • Suid-Afrika se landbou-uitvoer in 2024 het, ondanks swak graan- en oliesade-oeste, ’n nuwe rekord van $13,7 miljard (R255 miljard) opgestel.

‘Sluikhandel is wêreldwye landboukrisis’ • Meer as 14% van die plantbeskermingsmiddels in die landbouhandel is onwettig, en in sommige lande is meer as 50% van die saad wat aan boere verkoop word, vervals en deel van die sluikhandel.

Kans op La Niña-stelsel in 2025-’26 verskraal • Die eerste aanduidings van weermodelle is dat die 2025-’26-somerseisoen dalk meer na neutrale of El Niño-toestande gaan neig.

‘Risiko nie altyd wat jy dink nie’ • “Ons het dit altyd nog só gedoen,” is een van die gevaarlikste uitsprake wat ’n boerdery bedreig, het Michael Mandy, herlewingslandbouboer van Harrismith, gesê aan boere wat op Reitz en Ottosdal die onlangse herlewingslandboukonferensie van Landbouweekblad bygewoon het.

Klop jou somme?

Gebruik KI – elke dag en vir elke onderwerp

Grondwet beskerm eiendomsreg, maar ... • Die vraag of onteiening sonder vergoeding (OSV) regverdigbaar is ingevolge die nuwe Onteieningswet, gegewe die beskerming van eiendomsreg in die Grondwet, is ’n uiters ingewikkelde saak.

Vraag na makadamias vergoed vir laer neutpryse

Dít is die regte van begunstigdes in inter vivos-trusts • Die vraag oor wat ’n begunstigde nou eintlik in ’n trust mag doen of nie, is al breedvoerig op verskeie platforms bespreek. Tog is daar steeds mense, veral boere wat trustees en begunstigdes en soms net begunstigdes is, wat verwys na ‘my trust’. Eintlik verwys die persoon na ‘die trust’, waarin hy of sy slegs beperkte regte geniet.

Dít is waarom die begrotingsrede uitgestel is • Die gebrek aan steun vir die onlangse staatsbegroting, en die gevolglike besluit op die nippertjie om nie die voorbereide begrotingsrede te lewer nie, is ’n keerpunt in Suid-Afrika se geskiedenis. Daar is ’n paar voor die hand liggende oplossings. Dit gaan ’n ernstige kopskuif verg om uit die skuldspiraal te kom.

Landbou kan ekonomie sterk laat groei • Die beleggingsklem moet geskuif word van die boubedryf (en dus ook die boumafia) na die landbou, wat die gesondste groeipotensiaal het. Kom dié boodskap duidelik genoeg by die regering...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans