Leef stadiger, leef lekkerder: Weg Platteland vier die leefstyl en entrepreneursgees van die mense wie se hart in die platteland lê – of hulle klaar daar woon, daar grootgeword het, beplan om soontoe te trek, graag daar gaan kuier of net hunker na ’n lewe weg van die gejaag. Die tydskrif is prakties én inspirerend, en ewe lekker om te lees en te kyk met artikels oor entrepreneurs, selfdoenprojekte, diere, tuine, kos, dorpe en mense.
Die ‘Platteland’-tuisnywerheid
Weg! Platteland
Vertelons
Sit koppe bymekaar
Soete herinneringe aan Graaff-Reinet
Rhodes roep julle!
Die stem van ou geboue
Piekniek is die beste kuier!
Dankie vir ‘regte’ mense
Toe kry my ‘Platteland’ voete
Flenters gelees
Verbypad na ’n afdraaipad
Nuus & dagboek • Sonskyn, bloeisels, blomme, feeste, soet verleidings… daar’s baie maniere om die lente met ope arms te verwelkom.
As die boslelies blom…
Eg Kaapse brandewyn bly bobaas
Kul jou hier, kerrie jou daar
Raak vuur en vlam
Klim en klouter saam met die honne!
Dinge vir jou dagboek*
Tyd vir boekevat • Trap die laaste byt in die lug se tjank af met dié tien lentevars boeke.
Ons gaan dorp toe • Dié handgemaakte produkte kom alles van klein entrepreneurs in Bedford, Bloemfontein, De Rust, George, Grahamstad, Greyton, Kaapstad, McGregor, Oudtshoorn, Plettenbergbaai, Pretoria, Riviersonderend, Ruigtevlei, Sedgefield, Stanford, Vanwyksdorp, Vredendal en Wolseley.
Tulpe vir Afrika! • Die tulpe wat ons in Woolworths sien, word nie in een of ander verre, koue land gekweek en dan ingevlieg na die dorre suidpunt van Afrika nie. Die bolle kom per verkoelde skip na Suid-Afrika en word dan buite Rawsonville in die hart van die (snikwarm) Boland hidroponies gekweek – regdeur die jaar.
Adriaan se sakelesse
Die pad van die tulpbol
Tulpe in syfers
Geloof, hoop & Vanwyksvlei United • Werk, geleenthede en goeie nuus is skaars op Vanwyksvlei, waar die inwoners oorgelaat is aan die genade van die natuur, hulle gesondheid en ’n paar strale selfoonsein. Maar toe begin die rugbyspan Vanwyksvlei United die dorp en sy mense weer aan die lewe speel.
Gaan kuier op Vanwyksvlei
Koringberg ‘Absoluut niks’ – of absoluut alles? • Die Swartlandse slaapdorp Koringberg en sy NG kerk is in Oktober 100 jaar oud. Al was dié plaserige plek net meer as ’n uur uit die Kaap nog nooit ’n bestemming nie, stroom professionele en afgetrede mense die afgelope jare hierheen – nie net om te slaap nie, maar om te werk en hopelik beter mense te word.
Die fontein en Herrie se munt
In ’n neutedo(r)p
Wat kos eiendomme? • Met die ekonomie wat druk, is die eiendomsmark tans heelwat stiller, hoewel ’n hele aantal eiendomme, veral erwe, die afgelope vyf jaar van hande verwissel het. Platteland het twee eiendomsagente wat op Koringberg sake doen, genader en by elkeen drie gunstelinge gekies wat tans in die mark is.
Ontmoet die mense
Dis ons mense dié • Platteland se hoofkantoor op Koringberg werk ’n bietjie soos ’n tuisnywerheid, en vele vriende en inwoners van die dorp moes al model speel vir ons voorblaaie.
HUIS TE KOOP • IN DIE PRAGTIGE NYATHI WILDLIFE AND ECO ESTATE IN DIE WATERBERG-AREA
Die skou op Loxton … waarnatoe jy altyd terugkom • Loxton se skou is bekend en berug om drie dinge: die Loxton July-perderesies, die Karoo se hitte en baie stof. Daarom sê mense altyd aan die einde van die skou hulle kom nie weer nie. Maar gaan kyk maar, volgende jaar in Desember is álmal terug.
Van diertot troetel-kind • Die verhouding tussen mens en dier is duisende jare oud, maar het veral die laaste halwe eeu vinnig en ingrypend verander. Hoe en hoekom het die klem in...