Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Weg! Platteland

Lente 2021
Magazine

Leef stadiger, leef lekkerder: Weg Platteland vier die leefstyl en entrepreneursgees van die mense wie se hart in die platteland lê – of hulle klaar daar woon, daar grootgeword het, beplan om soontoe te trek, graag daar gaan kuier of net hunker na ’n lewe weg van die gejaag. Die tydskrif is prakties én inspirerend, en ewe lekker om te lees en te kyk met artikels oor entrepreneurs, selfdoenprojekte, diere, tuine, kos, dorpe en mense.

Grondaan ons hande

Weg! Platteland

platteland.netJou digitale eenstop

Vertelons

Nuus &dagboek • Met die aanbreek van die lente ontwaak alles en almal uit hulle winterslaap. Die omgewing ondergaan ’n metamorfose en trek ’n kleurryke blommemantel aan… dis ’n wonderlike tyd om te ontsnap na die platteland.

‘Oom Boer’ doen álles

Kry geur in jou lentekombuis

Dinge virjou dagboek*

Ballade van die bergamotlemoen

Gaan op ’n lente-uitstappie

DIEREVIRAFRIKAIN NOORD-BOTSWANA! • Bhejane se jongste avontuurtoer Botswana toe sluit ’n paar ou gunstelinge in, maar daar’s ook nuwe hoogtepunte. Kom ervaar die reis van ’n leeftyd én van Afrika se ongerepsteplekke.

Tyd vir boekevat • Met dié lentevars oes boeke kan jy jou gesondheid én die kos wat jy eet, nuwe woema gee.

TEKEN IN EN BELEEF VIER SEISOENE SAAM MET ONS!

Ons gaan dorp toe • Lente is by-en blom-en buitelugtyd – laat jou huis en tuin saam vier met dié handgemaakte produkte van klein entrepreneurs.

Trompsburg ’n Dorp vol heldermense • Trompsburg in die Vrystaat word, soos soveel ander dorpe in die land, lelik afgeskeep deur sy munisipaliteit. Maar die mense het geleer om die moue op te rol en self in te spring. En hulle skroom nie om mekaar te help nie. Voeg daarby die skoonheid van die omliggende vlaktes… en jy’t ’n wendorp.

In ’n neutedo(r)p

Eet, drink, wees plesierig

Wonderwêreld van die storiefee • Diep in die Tsitsikamma, in die veiligheid van ’n bos wat geil en groen en vol lewe is, woeker die woord-en beeldende kunstenaar Carina Stander met haar talente. Hier teenaan die see en die bos en die maan mis nie sy of haar gesin enigsins die stad nie.

Kiekies uit dieplatteland • Die skilderye van die Rosendalse kunstenaar Willem Pretorius vang ’n plattelandse werklikheid en atmosfeer vas wat dadelik bekend voel. Ons plaas ’n eerste uittreksel uit Iewers,êrens, ’n nuwe boek met 50 van sy splinternuwe ‘olieverfkiekies’ wat in Oktober verskyn.

Koop die boek

ROUXVILLE O my siel daar’s ryke stof • Rouxville in die Vrystaat, die grootwordkontrei van die bekroonde skrywer Francois Smith, het as inspirasie gedien vir sy tweede roman, Die kleinste ramp denkbaar. Nou keer hy terug na hierdie vervalle heimat, dié slag saam met een van sy studente wat die ore spits vir stories uit ’n ander tyd.

Waar bye koning kraai • In 2020 het talle ondernemings gespartel om kop bo water te hou, maar op die piepklein dorpie Hopefield in die Swartland het die familiebesigheid Simply Bee sy beste jaar nóg beleef. Boonop is Helena en Pierre van der Westhuizen se plattelandse suksesverhaal vanjaar ’n jeugdige tien jaar oud.

Kitsplanne met heuning

Hoenders met papiere! • Livingseeds het al ’n huishoudelike naam geword in Suid-Afrika, en sy 6 900 klante het die maatskappy leer ken as een met ’n fantastiese verskeidenheid erfenisgroentesade. Nou het die eienaars ’n nuwe plan: ’n reeks skaars hoenderrasse. Dít behoort tuiniers te laat kraai van plesier!

Hoe gehard is diehoenders?

Begin dié lente jou eie groentetuin!

Kos is op die tafel!

Metdie maan gepla(nt) • Op ’n stuk van ’n ou bloekomplantasie aan die rand van die Harkervillewoud buite Plettenbergbaai probeer Gaye Boshoff, skepper van die Moonbloom-plantkalender, en haar man, Pieter, ’n...

Formats

  • OverDrive Magazine

subjects

Languages

  • Afrikaans