WegSleep is die enigste Afrikaanse tydskrif wat spesifiek op die karavaan- en kampeermark gerig is. Elke maand verken en gradeer die span verskeie kamp- en karavaanbestemmings in Suid-Afrika en sy buurlande en deel hulle ook inligting oor slim planne om kamp- en sleepvakansies gladder te laat verloop. Die tydskrif se groot kosseksie gee kampeerders buitelugkos-idees. WegSleep is 'n egte leserstydskrif en bevat 'n aansienlike getal stories, briewe, resepte en wenke van sy lesers.
Kyk mooi na jouself
Weg Ry and Sleep
BIELIEBRIEF
POSBUS • Ons hoor graag wat jy op die hart het! Skryf vir ons by rysleep@weg.co.za en onthou asseblief om jou volledige adres en kontakbesonderhede te gee. Ry & Sleep behou hom die reg voor om briewe te redigeer en verkort – en na goeddunke in die tydskrif, op die webwerf en elders te gebruik.
Nuut en vernuwend • Tussen al die nuwe woonwaens by die onlangse kykNET Buiteekspo het ’n paar nuwe vervaardigers ook kom oë wys.
Stilte asseblief...
Hoe klink ’n Nyl-kamp?
Bush Lapa se moederskip kant en klaar
GT Campers trek in
’n Odometer vir jou wa
Barmhartige vervaardigers
Diép in die Klein-Karoo
Kyk sepies in jou motor
Liewer laat as nooit • Die jongste Isuzu D-Max is ná groot afwagting in Suid-Afrika bekend gestel, en volgens Cyril Klopper was dit die wag werd.
VAN DIE MEDEDINGERS • 4x4-dubbelkajuitbakkies met ’n grootkapasiteit-enjin en outomatiese ratkas
Veilig(st)e wikkelbuks • Die Mahindra XUV 300 is rats en bekostigbaar, maar dié eienskappe kom nie ten koste van veiligheid nie, sêCyril Klopper.
Van die mededingers • Kompakte sportnutse met ’n kleinkapasiteitenjin en handratkas
As die woestyn water kry… • Jy het dalk al die suide van Namibië besoek, maar het jy dit al beleef as dit reën? Dan is dit ’n wêreld van welige grasveld, volop diere en sopnat grondpaaie. Pak dus ’n reënjas en kom beleef die skouspel!
Hou die weer dop
Ry só deur die suide
Kamp hier vir die mooiste uitsigte
Waar die stof lankal lê • ’n Mens moet mooi op ’n landkaart kyk om te sien waar Vanwyksdorp is, maar as jy hom kry, is hier kampplekke waarvan jy behoort te weet.
Kortliks | Karooboskamp
Kortliks | Rooiberglodge
HIERMEE HET ONS GESLEEP
Vind bosvreugde in Dinokeng • By Jabula, wat in Zoeloe “vreugde” beteken, is jy ver van die gewoel wat jy kry by oorde met swembaddens, waterwurms en waens wat soos sardientjies in ’n blik ingeryg lê. Hier hang die vreugde van rustigheid in die lug.
Hulle sê • Malandi en Komati Pieterse en hulle seuns, Kruger (8) en Jaco (5), is van Pretoria en kamp in ’n GT Camper Libra wat hulle met ’n Mahindra Scorpio sleep.
Kortliks | Jabula
Bokkeveld toe! • Die Warm- en Koue-Bokkeveld is twee van die vrugbaarste streke in Suid-Afrika. Ryverby sitrusboorde suid van die Sederberg en langs bessiebome aan die voet van sneeubedekte pieke.
Wat jy moet weet
Hoog in die berg • Minder as twee uur buite Kaapstad is ’n kampterrein waar jy ordentlik van die geraas ontsnap en met luukse geriewe en ’n paar bederfies kan asem skep, sê Frank Rubinho van Bloubergstrand.
Die legende ry voort • Soms maak die lewe snaakse draaie – daarvan is sy 2002 Isuzu KB280 die getuie, sê die digter en afgetrede akademikus Fanie Olivier.
Die beste van twee wêrelde • Jy kry plekke met heerlike afgesonderde kampplekke en jy kry plekke met wonderlike 4x4-roetes waar jy na hartelus kan baljaar. En soms kry jy dit alles op een plek, sêPiet van Heerde van Bellville in die Kaap.
Wat jy moet weet
Haak af en maak vas • Net buite Potchefstroom is ’n kampplek waar kamp en hengel ewe gaaf is. Kom gooi in by...