WegSleep is die enigste Afrikaanse tydskrif wat spesifiek op die karavaan- en kampeermark gerig is. Elke maand verken en gradeer die span verskeie kamp- en karavaanbestemmings in Suid-Afrika en sy buurlande en deel hulle ook inligting oor slim planne om kamp- en sleepvakansies gladder te laat verloop. Die tydskrif se groot kosseksie gee kampeerders buitelugkos-idees. WegSleep is 'n egte leserstydskrif en bevat 'n aansienlike getal stories, briewe, resepte en wenke van sy lesers.
O boeretroos...
Weg! Ry & Sleep
BIELIEBRIEF
My getroue ou blou boks • Ons hoor graag wat jy op die hart het! Skryf vir ons by rysleep@weg.co.za en onthou asseblief om jou volledige adres en kontakbesonderhede te gee. Ry & Sleep behou hom die reg voor om briewe te redigeer en verkort – en na goeddunke in die tydskrif, op die webwerf en elders te gebruik.
’n Bonus vir Vivian!
’n Bedryf wat groei en groei... • Die onlangse kykNET Buite-ekspo in Limpopo is opnuut bewys dat ons woonwabedryf van krag tot krag gaan.
EdgeOut wen vir ontwerp
Langeraat in veldskoene • Groot opgewondenheid heers onder Landie-entoesiaste oor die langbakweergawe van die Land Rover Defender, sê Cyril Klopper.
Die klipkoning is terug! • Die bekendstelling van die Gladiator is opwindende nuus, maar dis ’n ope vraag of Suid-Afrikaners dié bakkie om die hals gaan val, sê Cyril Klopper.
Voel die soelte van die Ooskus • Terwyl die res van die land nog vasklou aan hulle elektriese komberse en wintersklere, laat waai die inwoners van KwaZulu-Natal al in hulle swembroeke. Ons slaan kamp op in die noorde én suide van die provinsie.
Daar anderkant die blou berge • Die Overberg is bekend vir sy golwende heuwels wat in die wintermaande oortrek word met skelgeel canola- en grasgroen koringlanderye. Die meeste mense skiet met die N2 deur die streek, salig onbewus van die lieflike grondpaaie wat hier wag om verken te word.
Hier het ons gebly en só het ons gery
Ek wil ook gaan!
Raak rustig by Rondeberg • Gooi jou koffer vol kommer in die vullisdrom en kies koers na Rondeberg, waar jy opnuut ontdek wat sorgelose ontspanning is.
Tussen olifante • Die Tshugulu-4x4-ekoroete word nie wyd bemark deur die Mapungubwe- nasionale park nie – deesdae is dit eintlik net gaste by die Tshugulu-lodge wat toegang het.
Ek sou kon doen met ’n miljoen! • Daar is geen rede hoekom Esel nie ’n miljoen kilometer gaan haal nie, sê Lou Toerien van Kempton Park oor sy 17-jarige Toyota Corolla.
Drama in Kaokoveld! • Toe die Rossouws van Durbanville in April 2022 besluit om van Epupa na Marienfluss te ry, sou hulle nooit kon raai hoe dramaties dié avontuur uiteindelik sou wees nie. Henk Rossouw vertel...
Kies jou dam • Kom kamp, spring in die swembad, kyk wild... en hengel dat die biesies bewe!
Almal aan boord! • Wat is dan lekkerder as om met ’n bussie vol vriende of familielede te toer? Hier is ’n ryding juis vir daardie doel.
Brezza nóg ouliker • Hy’s besonder gewild in Indië en het die afgelope jaar hier in Suid-Afrika ook baie aanhangers bygekry, maar kan hy nog meeding met sy teenstanders?
Fanplasties! • As jy glo die era van teardrop-waens hoort tot die verlede, kyk gerus na die nuwe EdgeOut.
Pad na verderf • In groot dele van die land is die paaie in ’n gehawende toestand, maar by van die gewilde kampplekke gaan dit nie veel beter nie, sê Leon Botha.
Vat die régte gereedskap • Enige masjien kan breek, maar met voorkomende onderhoud kan jy dit tot die minimum beperk. Soms moet jy ongelukkig wel herstelwerk uitvoer, en daarvoor wys ons jou watter gereedskap om aan te skaf.
Koffiekapitaal • Die beste manier om ’n nuwe dag te groet is met ’n ordentlike beker boeretroos. Ons wys 18 brouers,...